Een dwelmhandelaar stuur ‘n SMS aan ‘n ander dat hy ‘n ‘werk’ het, en ‘n bewese manier om dit te doen: twee kilogram kokaïen uit Bogota met die beskermde diplomatieke sak van die Franse ambassade.
Die twee het gedink dit was eenvoudig omdat hulle glo die nuutste, veiligste manier van kommunikeer gebruik het: ‘n spesiale, hoogs geënkripteerde, boodskappe APP genaamd ANOM, wat op ‘n geslote netwerk funksioneer gebruik het.
Luister Hier:
“Daar is
Continue reading…