‘n Blanke Sekuriteitswag is erg aangerand en was in hospitaal vir ‘n week na ‘n bende jong swart mans hom vir geen rede aangeval het en hom ‘n “racist b*astard” genoem het, klaarblyklik omdat hy wit is en omdat hy wou weet waarom hulle “donuts” op ‘n openbare pad met hul BMW gemaak het.
“Jan” (nie sy regte naam nie), het gewerk vir SOS Security en was Sondag die 25ste April aan diens gewees in Brackendowns, Alberton, toe hy op ‘n blou BMW afgekom het wat “donuts gegooi het” op die hoek van Soetdoring en Comaro Weg.
Luister Hier: