Voormalige minister van finansies, Trevor Manuel, is die nuutste prominente Suid-Afrikaner wat die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet te bevraagteken, om voorsiening te maak vir onteiening van grond sonder vergoeding.
Manuel voer aan dat SA volgens navorsing goed op pad is om sy teikens vir grondhervorming, wat deur die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) gestel is, te haal. Dit word volgens hom geïgnoreer deur diegene wat die grondwetlike wysigings wil bevorder.
Luister Hier: