Terwyl Ace Magashule nou die vrugte van sy bedrog pluk, met sy skorsing as Sekretaris Generaal van die ANC, sukkel mense in die Vrystaat nog onder die nalatenskap van sy dae as Vrystaatse Premier of te wel die “plunderaar van die Vrystaat.”
Die onskuldige inwoners van Ladybrand in die Vrystaat, moes die laaste paar weke swaar ly met swart ondrinkbare water wat uit hul krane gekom het.
Luister Hier:
Tania Halse, ‘n DA-raadslid by die plaaslike Mantsopa-munisipaliteit, het hierdie feit aan Maroela Media bevestig en gesê dat swart en ondrinkbare water die af
Continue reading…