Die hoogs aansteeklike Delta-variant van Covid-19 is in afvalwater by 25 suiweringsaanlegte in die Wes-Kaap opgespoor.
Die wetenskaplikes van die SA Mediese Navorsingsraad (SAMRC) het gesê hulle het die ontdekking gedoen nadat hulle reagense gekry het om vir die Delta-variant te toets.
Luister Hier:
“Die span het dit opgemerk as die dominante variant in dorpe in die Breedevallei (Worcester, Rawsonville, Touwsrivier en De Doorns), Theewaterskloof (B
Continue reading…