Honderd vier-en-veertig dae in die tronk. Dit is die minimum wat Jacob Zuma van sy vonnis van 15 maande kan uitdien voordat hy vir vrylating oorweeg kan word.
En hoewel toestande in SA tronke oor die algemeen as sleg beskou word, sê kenners van regs- en korrektiewe dienste dat ZUMA ongetwyfeld “spesiale behandeling” sal kry, gegewe sy ouderdom, sy hoë profiel en moontlike gesondheidskwessies.
Luister Hier:
Zuma het geen regsopsies oor om nie tronk toe te gaa
Continue reading…