Henk Burgers (62) het gesterf na ‘n wrede huisaanval in Vrede en sy huis is ook uitgebrand, nog die regering, nog die brandweer, nog die polisie nog, nog politici, nog die hoofstroommedia is gepla hieroor en hou steeds swart-op-wit geweld en stadige volksmoord doelbewus stil. Dit is dus duidelik vir ons om onsself te verdedig en op te staan.
‘n 62-jarige man, Henk Burgers, is Sondagoggend in die Vrede hospitaal, Vrystaat dood, nadat hy tussen Saterdagaand en Sondagoggend 27 Junie 2021 deur huisinvallers aangeval en gesteek is. Die huis waarin mnr. Burgers gebly het, is ook deur die aanvallers aan die brand gesteek en volgens sy neef, die huiseienaar, Gert van Rooy, het dit heeltemal uitgebrand omdat die Brandweer nie gekom het nie.
Luister Hier:
<audio class="wp-audio-shortcode" id="audio-0-1" preload="none" style="width: 100%;" controls="con
Continue reading…