Die week het Nuus.net berig dat die polisie die publiek gevra het om hulself te beveilig en vandag berig ons oor ‘n reuse rooftog wat helder oor dag plaasvind. Waar is die polisie? Moet besighede ook hulself beveilig?
Twee gewapende rowers het Ackermans in The Grove Mall, in Equestria in die ooste van Pretoria, aangeval en ongeveer 300 selfone, ter waarde van R280,000 gesteel.
Luister Hier: https://nuus.net/wp-content/uploads/2021/08/12-Aug-rooftog-afr.mp3