Die skielike breek en beskadiging van sewe opwekkingseenhede, almal gelyktydig, lyk effens vreemd en is nie ‘n geloofwaardige verskoning nie, tensy natuurlik, al sewe dieselfde onderhoudskedule het, en al sewe nie onderhou is nie…
Nyweraars en ondernemings is erg ontevrede dat Eskom weereens nie sy instandhouding suksesvol kan toepas nie, en dit veroorsaak weer eens die skielike breek en skade by sewe kragopwekkers, wat ‘n bietjie te erg en verdag lyk.
Luister Hier:
Daarby kom die vreemde en ongewone verskynsel dat die sewe opwekkingseenhede redelik vinnig h
Continue reading…