ANC Staatshospitale was gewillig om ‘n ernstige siek wit man ter dood te veroordeel deur te weier om hom te help, maar gelukkig kon ‘n privaat dokter ingryp om ‘n suksesvolle operasie uit te voer en het so sy lewe gered.
Die Staat se hospitale het Andre Bezuidenhout (62) effektief ter dood veroordeel omdat hulle glad nie vir Andre wou bystaan of help nie, nadat hy baie ernstig siek geword het. Andre se familie het besef hy het ernstige infeksie het waar hy in 2012 ‘n rug operasie gehad het weens ‘n werkbesering.
Luister Hier: