“Herstel ons waterbronne of kry privaatinstellings om die werk gedoen te kry.” Dit is die boodskap wat TLU SA met ‘n nuwe veldtog oor water aan die ANC se Departement van Water en Sanitasie én die regering wil stuur.
Volgens die 2019 Water en Sanitasie Meesterplan was 56% van die 1,150 munisipale rioolaanlegte en 44% van die 962 watersuiweringsaanlegte, in swak of kritieke toestand en 11% heeltemal disfunksioneel. Die redes hiervoor is die verval van watersuiweringsaanlegte as gevolg van munisipale korrupsie, wanbestuur en onkundige personeel weens BSEB en kaderontplooing.
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/08/3-Aug-Water.mp3
<audio class="wp-audio-shortcode" id="audio-0-1" prelo
Continue reading…