‘n Plaasmoord in die Mosselbaai-omgewing het byna ‘n week geneem van wat dit gebeur het, om aan die lig te kom. Die voorval is nog nie voorheen op enige nasionale platform gerapporteer nie, en dit is skokkend dat ‘n ernstige misdaad soos hierdie deur die algemene media heeltemal ignoreer kan word.
Hierdie voorval is eers ‘n week later deur die klein gemeenskapskoerant Mossel Bay Advertiser opgetel, wie berig het dat ‘n werknemer op die plaas Rietvlei in Mosselbaai, Martin Oosthuizen (45) se liggaam, wie ook op die plaas gewoon het, is op 17 Julie 2021 omstreeks 07:15 deur ‘n medewerker gevind.
Luister Hier: