Tipies vir kommuniste, wil die Malema-ondersteuners hê selfs Twitter se reels moet verskillend toegepas word vir hulle, tenoor hul “vyande”, met uitsonderings vir hulle. Dit terwyl elkeen toestem tot die platform se besluite sodra hulle aanteken daarvoor. National Union of Metalworkers of SA (Numsa) se hoofsekretaris, Irvin Jim, het die tydelike skorsing van die EFF-leier Julius Malema vandeesweek op Twitter toegesnou, al is baie van die mening dat dit al lank terug moes gebeur het.
Twitter het Malema vir ‘n paar uur geskors nadat hulle besluit het dat hy hul reëls oortree het. Die berugte sosiale media platform het Malema se rekening beperk tot die stuur van direkte boodskappe aan sy volgelinge, en hom verbied om te tweet, retweet, rekeninge te volg en van twiets te hou.
Luister Hier:
<audio class="wp-audio-shortcode" id="audio
Continue reading…