Na wat verneem word, was die ANC raadslid van wyk 71 van Daveyton, Solly Silawule, onder diegene wat ‘n plaaslike drankwinkel by die Daveyton Mall in die omgewing geplunder het. Die Ekurhuleni-wyksraadslid van die African National Congress (ANC), is vermoedelik onder diegene wat in hegtenis geneem is weens die onlangse plundering.
Die Demokratiese Alliansie (DA) het in ‘n kennisgewing bevestig dat Silawule deur die Suid-Afrikaanse polisie (SAPD) in hegtenis geneem is, na bewerings dat hy die afgelope twee weke betrokke was by die plundering van ‘n plaaslike drankwinkel, by Daveyton Mall.
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/28-Julie-plunder.mp3
<audio class="wp-audio-shortcode" id="a
Continue reading…