Dringende Uitroep tot Aksie: Die ANC se SABC hou nie van ons berigte nie, en hulle dreig ons met dagvaardings omdat ons “nie inhoud sensuur nie, en nie hul fact-checkers” gebruik nie. Soos baie weet, as deel van hul poging om Afrikaans tot niet te maak, het de SABC dekades laas die SAUK naam amptelik gebruik, en het ons uitgelos vir die byna 20 jaar wat ons die sauk.co.za domein besit, en die SAUK naam gebruik vir ons Afrikaanse Nuus en Radio. Maar nou dat ons meer aandag trek, met byna 80,000 volgers op FB, meer as 135,000 unieke kuiermense op elk van ons webwerf en radio per maand, en waar ons die ANC se haat en foute daagliks uitbasuin, het hulle besluit om ons te probeer stilmaak. Ons kan natuurlik net ingee en ons naam verander, maar almal weet “SAUK” en “ANC” hoort nie saam nie. SABC lieg en eis dat hulle “in die SAUK naam belê
Continue reading…
SABC Wil SAUKnuus Sensuur en Toemaak! Moet Ons vir Ons Erfenis Veg of Ingee en Naam Verander?
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Nuus: Plaasaanval in Belfast, Ace Moet Besluit, OB se Sondes, SARS Kry 38 Miljard Meer, Wisselkoers, Weer en Meer…
Posted on Leave a comment
SAUK Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklaring aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil adverteer of bydrae tot hierdie inisiatief, kontak ons asb.
Laai die SAUK Radio Android Toep hier af: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.sauk.radio
As die video nie hierbo laai nie, kyk hier: https://youtu.be/zvW
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!