Die nasionale kragvoorsiener Eskom is besig om verliese ten bedrae van ongeveer R840 miljoen te verloor vir werk wat by die Kusile-kragstasie gedoen word.
Die skokkende syfers is deur die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, tydens die vraag-en-antwoordsessies in die parlement bekend gemaak.
Luister Hier:
Na dekades is die projek by Kusile nog steeds nie voltooi nie, en die oorspronklike koste beraming van R260 miljoen het intussen drievoud gestyg tot meer as R800 miljoen, wat die projek bekend as die Wilge Residensiële Ontwikkeling onekon
Continue reading…