Nuus.net het verlede week berig oor die stand van riool in Emfuleni op die Wesrand, wat gepaard gaan met die gebrek van dienslewering van munisipaliteite, en gebrek aan instandhouding. Dit is nou nie meer net ‘n ongerief nie, maar raak onveilig en ongesond, en in DA beheerde Tableview in die Kaap ontwrig dit normale lewe. Dit blyk asof raadslede nie weet wat ecoli is nie?
Nog ‘n Vanderbijlpark-inwoner het riool in sy erf agv swak of nie bestaande munisipale instandhouding, en beleef ‘n nagmerrie-ondervinding met riool besoedeling in hul erf.
Luister Hier: