‘n Jong man is in sy huis in Rocky Drift in die Laeveld tussen Nelspruit en Witrivier, op 16 Junie 2021 vermoor tydens ‘n huisaanval. John Meintjies van ACS Security het gesê ‘n trop vyf swart mans, waarvan minstens een gewapen was, het probeer om by verskillende huise in te breek.
By een huis is Mason McClean in die maag geskiet toe hy sy vroe en kind verdedig het, en hy is later in die Kiaat-hospitaal dood. Meintjies het gesê dit is onbekend of die aanvallers iets gesteel het en hulle het te voet na die voorval gevlug.
Luister Hier: