HUGO, BEL DIE BURE! ‘n Plaasaanval is die aand van 15 Augustus 2021, om 20:15, op ‘n plaas in die Tweespruit omgewing in die Vrystaat provinsie gefnuik. Wakker boere het gereageer op ‘n oproep van ‘n buurplaas nadat drie aanvallers op die perseel waargeneem is.
Die boere het gemobiliseer en vinnig op die toneel aangekom. Die aanvallers was besig om toegang tot die huis by een van die vensters te probeer kry.
Luister Hier: https://nuus.net/wp-content/uploads/2021/08/8-Aug-plaas-afr.mp3