Sneeu sal na verwagting vandeesweek oor die hoogliggende gebiede van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Drakensberg val, met minimum temperature onder nul in die binnelandse streke van die land.
Inwoners van Gauteng, die Noord-Kaap en die Vrystaat kan van Woensdagaand af maksimum temperature van slegs 10 tot 12 ° C verwag, vergesel deur ‘n ysige suidoostelike wind en helder lug wat dit nog kouer sal laat voel.
Luister Hier:
Minimum en Maximum Temperature: