Die 76-jarige Fanie Oosthuizen is Saterdag vermoor in sy woonstel in Hartenbos gevind is en ‘n saak van moord word ondersoek.
Oosthuizen se bure en vriende het hom Vrydag as vermis aangemeld nadat hy nie sy deur geantwoord het nie en niemand hom kon kry nie. Die polisie is na sy huis ontbied, maar niemand het die deur geantwoord nie en sy voertuig was weg. Nadat die saak aangemeld is, is die publiek gevra om op die uitkyk te wees vir sy vermiste voertuig.
Luister Hier:
Oosthuizen se voertuig is Saterdag omstreeks 03:00 opgemerk en vasgekeer. Die drie insittendes is on
Continue reading…